Five Health spice

Five Health spice

R79

18 in stock

SKU: five-health-spice Category:

Hierdie bekende "Five Health Spice" is 'n unieke familie geheim formule wat bestaan uit Borrie, Rooi Peper, Gemmer, Naeltjies en Kaneel. Als in 'n poeier vorm. Hierdie speserye is 100% suiwer! "Five Health Spice" is uitstekend vir bloedsirkulasie, blaasprobleme, cholesterol, immuunstelsel, verbeter hartkondisie, bloedsuiker, artritis, pyn in gewrigte en nog meer. Neem elke oggend een gelykvol teelepel voor, na of tydens ontbyt in vloeistof. Dit kan gemeng word in yoghurt, sap, water of selfs heuning. Probeer gerus ook in jou smoothie of pap.

Bestandele: Kaneel, Naeltjies, Gemmer, Borrie en Rooipeper

Groote: 200g plastiek houer

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R900!

X